Wednesday, April 29, 2015

Redding



Anilise van ingewande
breek uit,
breek op.
begin oor.
Stuk vir stuk,
plak my hart
ek kan net dink.
ek kan net voel,
ek kan huil,
Skree.
Ruik.
Voel
Proe.
nodig om te begin.

Wie was ek?
ek was verlore,
Jy het my gevind.
Genade groot
Oor begin timmer
Jy my in vrede los.
Geen woorde beskryf
Ek giggel
My hart vry
Vrede
Liefde
Geluk,
Jy so welkom hier.

Breek op
Breek weg,
Tot net Jou glorie
Vervul word.

No comments: