Tuesday, March 06, 2007

voel/feel


Verkrag my siel,
die swart neem my altyd heen.
genoeg gevoel,
genoeg gevoel,

genoeg gevoel.

uit gehuil in smart.
barbaar in my verober ons,
genoeg geweet,
genoeg gesien,
genoeg gevoel.
ek weet wat in jou is.
jy wil klou want jy is rou.
jy huil as jy rou.

genoeg, genoeg, genoeg.



Rape my soul
The black will always consume me.
felt enough,
felt enough,

felt enough.

cry within grief.
barbarian eats us alive.
know enough,
seen enough,
felt enough.
I know what lies in you.
I want to cling cause you are raw.
you cry when in grief.

enough, enough, enough.

10 comments:

Wayne Allen Sallee said...

Many nights I lay with my eyes open thinking that I've felt enough and I can't keep going on. This is a poem about trying to stay strong. Here's my left hand...

Jo-Deen said...

Hi Dolla.

Ek het na so veel lees sessies tot op n punt gekom om the verstaan hoekom ek so mal is oor jou Blog, en ek wil graag vir jou se hoekom, wel jou werk is oorspronklik en jy kry nie eer deur om n liedjie oor te skryf soos baie skryf stukke wat ek nou al gelees het nie. Dit kom uit jou brein uit en girl waar sit jy al die informasie want jy het ongelooflike goed wat jy mee uit kom. Dankie dat jy die blog die moeite werd maak om te lees.

Inconsequential said...

gosh...

something you're not telling us Etain?

uok?

etain_lavena said...

Thanks Wayne....
Ag skat jy maak my sommer wil huil, dis soooo 'n groot plesier...
regtig, dankie dat jy lees ek wardeer dit so baie!
In....I think the black inside is just boiling out a bit, I will be fine, thank you for asking:)

Brian said...

At the risk of sounding trite, the black is always within all of us. It bubbles and gurgles and sometimes seems to devour us whole.

Other times though, it seems like a friend in times of need.

Stay strong and drink in the light.

etain_lavena said...

yes Brain...I will thanks:)

Charles Gramlich said...

"the Black will always..." Great line

Inconsequential said...

hey, you took down the penis pic!!!

:(

big black bugger it 'twer

oh well...

Wayne Allen Sallee said...

i always seem to agree with charles on the best lines...i can read your work over and over...

etain_lavena said...

Thanks Charles..
Yes In gosh, cant have it lingering here....:)
Thanks Wayne.....I appreciate every read:)