Monday, February 19, 2007

Ons almal lewe soms/We all live sometimes.

Vrydag oggend staan sy 3:30 op, trek vinnig aan en ry werk toe, sy is binne 'n halfuur daar en die sekuriteit wag slaap soos gewoonlik. Sy draf op in haar pa se gebou en gaan steel eers sy sellfoon uit sy tweede laai uit. Vandat sy kan onthou het hy altyd sy sellfoon by die werk gelos, maar by die huis lesenaar was sy belangrike goed altyd in laai twee. Geen verskil by die werk nie. Sy loop ontvangs toe en gaan staan voor die skakelbord, sy het op die internet gelees dat as jy 'n haarknippie deur die blou draad op die skakelbord druk, dit als sal blaas. Sy sny die krag draad versigtig oop, en sie die blou draad, sy neem haar haarknippie en druk dit deur die draad. Daar is 'n knael geluid en sy moet keer dat sy nie gil nie. Mens ruik dadelik rook, sy tel die gehoorbuis op en druk nul. Niks, dood se stilte, sy spring so klein sprongetjie want sy het waarlik nie gedink dit sal werk nie. Sy hardloop na haar kar toe en nou weet sy haar pa kan met niemand kominukeer nie.

Later daai ogend gaan sy werk toe maar sy het haar onderlaag baie wit opgesit en effe swart ringe onder haar oe gemaak. So nou en dan le sy net so rukkie op haar arms. Haar baas tik haar toe na so rukkie op die skouer en se sy moet huistoe gaan, aangesien die tellefoon lyne ook uit is kan niemand werklik ten volle werk nie. Sy lyk ook in elkgeval vreeslik siek. Toe sy in haar motor kom skakel sy eers weer die bank in Mozambiek en vra om Mr. Raposo te praat. Die keer gee sy haar voor as haar pa se seketaresse, sy kry die man op die lyn. Sy verduidelik van die lyne en dat haar baas net die besonderhede wil bevestig van die transaksie vir die week. Die man is half ongeskik en se hy het die details al gister gegee, maar sy vra so mooi dat hy ingee. Hy se vir haar dat vannaand ses uur sal die trokke oor die grens kom, en hul sal dus dan bymekaar kom in die nabye dorpie en van daar af afsonderlik vervoer word.
Sy se vriendelik dankie, sy besluit om na die grens te gaan, as sy vinnig 'n paar goed pak, die hospital laat weet sy sal eers more weer vir Roelf gaan kuier. Sal sy so half ses by die grens aankom.
Sy kom so tien voor ses by Libombo grenspos aan, die son sit al halfmas maar dit is nog baie helder dag. Sy sien hoe daar 'n groot vragmotor met haar pa se besigheids embleem op die voordeur geld aan die Grenssoldaat gee. Hy laat die trok verby gaan sonder enige dokumentasie. Sy volg die trok teen 'n afstand en hul ry tot op Melelane. Daar stop die trok en 4 karavaan tipe motors. Dit raak nou skemer en sy hoop net sy kan agterkom wat aangaan. Op die ander 4 karanvaan motors is nomers en adresse en sy skryf dit vlugtig af, terwyl die ses mans met mekaar gesels. Die twee mans wat die vragmotor bestuur het maak die agterkant oop. Hy gil en gebaar en sy kry 'n koue ril teen haar rug af. Uit die trok klim daar sewe dogtertjies, sy skat hul tussen 6 en 10, daarna 4 tiener meisies, nie ouer as 17 nie, ook 5 seuntjies, van verskillende ouderdomme. Hulle skei die kinders genoeg van elke ouderdom in die vier karavaan motors in, die een dogterkie huil vewoed en klou aan een van die seuntjies. Hulle ruk haar weg en gooi haar saam die ander in die voertuig in. Sy gil en Lelanie wil amper gaan help maar staan en huil op 'n afstand. Sy kan sien die mans is gevaarlik en dit gaan niemand nou help dat sy iets oorkom. Al vyf die voertuie trek weg en sy staan en wonder of sy enige een moet volg. Sy besluit om huistoe te gaan, dis al klaar donker en sy ken nie die area so goed nie. Roelf is in die hospitaal sy kan niemand bel as sy in die moeilikheid is nie.

Sy ry huistoe oppad begin dit reen en die druppels stroom teen die voor ruit af, dit speel met die aankomenede verkeer se ligte. Haar trane rol net so hard soos die reen. Dis 'n groot gemors.


Friday she gets up at 3:30 and drives to work. The guard sleeps as usual and she sneaks past him, to her father's office floor. She first rushes to her dad's office and take his cell phone from the second drawer, when she was younger he always kept is important things in his second drawer even at home. He never took his cell phone home either. She goes to the switchboard, she read on the internet if you put a hairclip trough the blue wire it will blow the entire switchboard. So she carefully cut open the wire and inserted her hairclip trough the wire, it gave off a load bang a she got a fright, nearly shouted. She picked up the earpiece dialled zero, nothing it was dead, she jumped up, she really did not think it will work. She rushes to her car and drive off.

Later that morning she goes to work but she puts on her makeup very white and also made some dark marks under her eyes she looked so pale and sick. She lies on her arms every now and then for d5ramatic effect. Her boss came round to tell her to rather go home, with the lines down there is nothing much they can do and she looks so sick. She goes to her car but before she leaves she first phones Mr. Raposo from the bank in Mozambiek, this time she impersonates her father’s secretary. She gets him on the line and asks if they can just confirm the details of the shipment he is very irritated but she explains that the lines are down and he is just worried if they want to reach him how would they be able to. The man says that 6:00Pm the goods will move over the border and they will meet in a small town close by to dispatch the goods. She thanks the man and rings off. She knows if she quickly go home get a few things and starts towards the border she will be there at around half past 5. She phones the hospital they must tell Roelf she will come and visit tomorrow.
She rushes off to the border, she gets there at about ten to six and the sun is lying low, but it is still bright enough day to see. There is a truck and the Libombo border and it has her dad's company logo on the side. The driver gives the border guard some money and they let the truck go by without any paperwork. She follows the truck from a distance and they stop in Malelane. There is four mobile homes waiting for them, the men get out of the truck and talks. She quickly writes down the information printed on the mobile homes while the men talk. The two truck drivers goes to the back of the truck and opens it, the one starts shouting and cursing and Lelanie gets a cold chill down her spine. Out of the back of the truck climbs 7 girls between the ages of 6 and 10, 4 teenagers girls not older that 17, and 5 boys of different ages. They get sorted into groups and the one girls clings to one of the boys, she is crying intensely and one man just wripes her away from him and throw her in the vehicle with the others. Lelanie wants to go help the little girl but she knows that these men are dangerous and it wont help anybody if something happens too her now. All 5 the vehicles drives off, she stands there wondering of she must follow anyone, she is crying for that little girl. She decides to go home she does not know the area. Roelf is in the hospital and there is no one she can phone if she is in trouble.

On her way home its starts to rain, the water stream down the windscreen, the colours plays with the on coming traffics light. She is crying, just as hard as it is raining, what a big mess.

13 comments:

etain_lavena said...

Battled this entire day to just post this....no pic:(....ENJOY!

Donsie said...

Die storie kom nou in n rigting, mens kan nou die ding aanmekaar sit, wil nie weet hoe dit gaan werk dat sy so baie info het nie... maar dit verduidelik die heel eerste post van die storie...
Goed geskryf...

etain_lavena said...

dankie donsie...:)

Wayne Allen Sallee said...

fantastic writing as usual, etain. i am humbled by the inages and emotions in this story. seeya.

Marra said...

Sjoe, haa nsy uit die gemors kom? Ek kannie dit eendag vir my kinders lees nie? Hahahahaha, want ek kannie ophou lees nie. En elke post laat my terug blaai na die voriges.

Jou blog, jou skryf, jou alles is 'n wenner! Geweet jy gaan my sout af blaas peanut! ;-)

Inconsequential said...

cool.

Sunny Gecko said...

beautiful.... have you ever thought about writing a book?

Put up a post just for you-but its more rant and rave then insightful... sorry

Nosjunkie said...

shit ek moet more klaar lees moet nou gaan jammer poplap
dinge raak heel geel nou

etain_lavena said...

Hey Wayne: thanks my friend.
Ja boetie, ek try maar my beste, ek jou destyds gese jy kan nie vir jou kinders lees nie.
Thanks in>
Yes Sunny I have and this will happen this year...book must get out.I will check your blog now.
Ja Junkie, jy moet maar by bly nou gaan dit druk.
:)

Claudia said...

Is this the beginning or a continuation of a story? Very interesting, and leaves me wondering what's going on and what will happen.

etain_lavena said...

yes Claudia, it is a to be continued.....It is like 2 months of every week a piece, we are on chapter 12 now....:)

Claudia said...

oh, I'm going to have to go back into the archives and catch up!! :D

etain_lavena said...

do that chicky the story is intence!!!dont know how it came out of my brain...:)