Friday, January 12, 2007

Vryheid

wind teen asem
sag en teer,
geen beheer.
denke verwaai
ligtelike perfeksie,
los en genotvol.
in kontras
is ek vry?

is jy vry?

lag as ek voel,
liefde as dit kom.
leef geen beheer,
krul van plesier.
perfektheid uit pyn
raai ek wou sterf,
voor vryheid my kon vind

hoe oop is ek?

geen beheer,
voel hoe jy weet.
jy maak my leer.
ek ken geen beheer.

ek het vandag vryheid ontdek.

No comments: