Monday, January 22, 2007

Vrees/Fear

borrelende kots van pyn
jou oe sal soek na niks
die vreesbevange aarde
die nader trek van gedrogte
vuur in jou bloed dwing jou om te voel.
kyk jou lafaard,
ek krap jou vel af,
ek kan jou binnegoed raak.
om self verspot te voel.

die kloppende donker van niks
die pynlike jaag van als
kan jy sien as jy niks voel?
kan jy raak as jou vingers af is?
oe wat nie wil oop nie
gil die kots saam uit,
verligting as ek huil.
ek kan die vrees bevang,
ek kan sonder niks klaar kom
bloei van niks,
is die begin van als.


boiling vomit in pain
your eyes will seek out nothing
the fearful earth
die calling of monsters
fire in your blood force you to feel
look at it you coward.
I will scratch your skin,
I can touch your intestine.
I need to feel stupid.


the throbbing dark of nothing,
the painful chase of everything
can you see if you feel nothing?
can you touch if your fingers is off?
eyes that will not open,
scream out the vomit.
relief when I cry.
can I catch fear?
I can manage with nothing.
blood from nothing,
is the start off something.

4 comments:

Donsie said...

Eina, jy kwaad vir iemand?
Baie goed gestel, kan die emosie voel.

etain_lavena said...

nee nie werklik kwaad vir iemand nie.....net half onstuimig....hihih
dankie koeks

Inconsequential said...

cool :)

nice and dark.

etain_lavena said...

thats how I am....hihih....nice and dark.....