Monday, January 08, 2007

verdrink



heen en weer
top my om
ek dobbel
dobber heen en weer
ek gaan verdrink
as die water kom

die lug verdwyn
snak na lug
smag na krag
ken die pad
slegs af
tussen borrels
en blou
verdwyn gou
wie weet hoe
hoe weet wie
dink nie
weet niks
slegs woorde
ek niks hier
kan jy my vang
drink my
die donker redder

die eiende skoon

2 comments:

lost said...

had to read it a couple of times, still don't seem to get into the emotional turmoil too well. i'm also probably not in the right state of mind... will definately read it again. makes me feel very uneasy thogh..

lieffies..X

etain_lavena said...

hhihihih..ek was half uneasy toe ek dit geskryf het....luffies back!!