Friday, January 12, 2007

Rooi: Loop uit een



vat weer
rooi is 'n kleur
helder oop gebars
neem dit, eet dit.
proe druppels kleur.
rooi drup van jou lippe
lek dit weer.
oor en oor,
verslawing is jou kuur
meer is vra.
neem is meer
smul in genot
lus vir plesier
my ligaam ruk
die helder pienk sap.
als in beheer
rooi is 'n kleur.

No comments: