Friday, January 12, 2007

Raak



Woorde teen papier
instinktief vloei
die begin is nou
eiende is nooit
vernou my siel
krap my leeg
lek op,
niks is waar ek is
hoe beskryf mens,
hoe beny mens?
ek kon nie kies,
ek wou nie kies.
tussen strofes,
het dit net gebeur.

2 comments:

SaM-GiRL said...

Bly om te sien jou talent is nog, as nie dieselfde nie, BETER as verlede jaar.

etain_lavena said...

Thanks Sammy!