Monday, January 29, 2007

My tyd/My time


Anilise van ingewande
breek uit,
breek op.
begin oor.
Stuk vir stuk,
plak my hart
ek kan net dink,
ek kan net voel,
ek kan huil,
Skree.
Ruik.
Voel.
Proe.
nodig om te begin.
Wie was ek?
ek was verlore,
Jy het my gevind.
Ek kan begin
Ek kan my vind
Breek op
Begin weer.

Analyses of whats inside
break out
break up
Start again
piece by piece
stick my heart
i can only think
i can only feel
i can cry
Scream
Smell
Feel
Taste
need to start,
who am I?
i was lost
You found me.
I can begin now
Break up
Start again.

Picture Gris Grimly.



8 comments:

Marra said...

Hmmm, kan jy proe of kan jy jouself proe? Jou tyd, soos reeds oorvertel, moet spandeer word aan jouself. En dan eers enige iets wat oorbly aan iemand wat jy afloer/agtervolg.

Dis my opinie, want ek kan nie myself deel as ek nie weet watepok ekke nie. :-D

Inconsequential said...

cool.

etain_lavena said...

ja dis waar boetie, ek moet nou ophou uitdeel tot ek leeg is en net begin biki hou vir myself.
Thanks In!!

Sunny Gecko said...

I love the way you write... I wish i could write the way you do.

Rav3nn's angel said...

dankie dit het my laat dink....

etain_lavena said...

Dankie Sunny...
Kewl Angel!!!

Allek said...

Life is like that anything can break u doin but it is to find the one thing that can build u up...

etain_lavena said...

This is true Allek!