Wednesday, December 13, 2006

Rou/Raw


Who am I to say I care? I am a molecule of hate, they all will flock to me, so I can inflict the pain. I will rip out my own heart and feed of the blood. If you feel like standing closer I might eat you too. I will drain your soul, and all you will think of is me, until I loose it all, and kill them all. Why would you even look my way, I am the kin of evil, the pinnacle of hate. The blood on the walls is my doing, the suffering of love is my pleasure. I will always be the inflicter of suffering.

I hate, I hate, I hate this shallow existence of give and give.

I am raw to my soul, I am tired to the core.

Ek gee op as ek huil, ek gee in as ek droom. Jy moet die stof laat afkrap, die pyn laat verdwyn. Ek sal steeds die haat in my hart koester die pyn in my siel saam dra. Sal jy waag om nader te staan as ek huil. Sal jy die een wees wat sterker is as my pyn. Sal jy nader staan as ek wil byt. Diep binne waar die son nie skyn, diep binne waar die haat verdwyn. Daar kruip die ware ek weg, tussen sagte spiere, tussen liefde wolke.

I will be in hate till you find me here, I will be in pain until the barrier is gone. Do you have the might, the power, the pleasure in pain.

Ek is moeg van huil, ek is moeg van pyn, ek wil ook soms lag, ook soms leef.

11 comments:

Marra said...

Ek het jou on pyn ontmoet...En alhoewel jy nou dieper is(nie my skuld nie) Is ek nie bang om jou te volg nie. Solank ek vir jou kan skree en jy my hoor is dit kewl. Hierdie is diep jong...

Maak my skoon bewerig as ek aan die diepte dink...En laastens...as jy byt, moet jy net jou tande borsel. Is al wat ek vra... ;-)

Donsie said...

Ditto!

etain_lavena said...

whahahahaha....ek borsel gereeld tande boetie....

etain_lavena said...

ai dankie donsie

Marra said...

Ek weet jy doen, soms weet mense wat ander doen, maar vir een of ander rede voel ek net beter as ek dit hardop sĂȘ...skryf dit af as retoriese stellings. :-)

Maar moet bieg...die woordjie gereeld moet nie in daardie sin wees nie....
Hahahahahahahahahaha...mwah!

etain_lavena said...

whahahahahah....hou op om so tussen die lyne te lees boetie....ek gaan my tande 'n week nie borsel nie en dan jou byt....soos vampier in die nek....

NICKNAME said...

This Comment is late,it's a comment to the beautiful imagary even if it was in afrikaans a language i can hardly read & understand it was awesome. to this post!!I'm........close to tears, your writing speaks to me you right about my pain without even knowing it!your talent is not seen in the place your at now it was Awesome Fuck it is AWESOME!!Briliant just brilliant ***** two thumbs up!!

lost said...

balance.. for all the pain you're feeling, i know that there is a whole lot of love too...
(i've seen glimses..)
;)

etain_lavena said...

Thanks Nick...pain is shared by all humans, no matter who you are...thanks for reading even tough afrikaans is sometimes a bit hard for you to read....
Yes lost, koeks, for all this pain I do have allot off love to give, I just need the right outlet, the right time, the right person.

Nosjunkie said...

is darr dinge tussen die lyne?
ek het nogals gedink dis als baie duidelik maar julle weet meer as ek

etain_lavena said...

Niemand weet meer nie, hulle ken my net persoonlik so hul kan aanklank vind....dit is duidelik.