Friday, December 01, 2006

Ons Almal lewe soms.(vervolg)



Terug by die huis na die uitputtende kuier by haar ma. Val sy op die bank neer en huil in die kussing. Roelf gaan ewe rustig om die ketel aan te sit. Sy sukkel om te verwerk dat haar ma moet weg kwyn. Terwyl haar pa verhouding na verhouding deurgaan sonder om haar ma te skei. Dis verneuk, al weet sy nie wat om haar aan gaan nie dis verneuk. Sy wonder wat haar pa aanvang om al die geld te kry. Hy het werklik nog nooit verduidelik of gese wat sy werk behels nie. Sy vee haar trane af en Roelf kom die vertrek binne met heerlike appelkoos tee. Sy sit onder sy blad terwyl sy haar tee drink en stil die dieptes instaar.

Die wekker gaan af, sy le en dink wat sy met die dag gaan doen. Dit is tyd dat sy haar pa besoek, sy wil weet wat aan gaan, en wat haar ma moes deurmaak. Sy staan op en trek haarself aan, sy moet maar haar hare blaas en grimering aansit. Sy ry na haar pa se spoggerige kantoor in die middel van Santon, als blink so oog verdowend. By ontvangs sit 'n baie jong meisie, met baie klein klere, sy moet haarself inhou om nie gesig te trek nie. Die meisie buk oor die tafel en dit lyk behoorlik of haar borste uit haar top gaan val. 'Kan ek help'; se sy in fyn stemmetjie. 'Ek is hier om Mr. Adelaar te sien'. Die meisie lyk half geskok. ' Dis my pa' ; se sy ferm. Die meisie bel en se 'U dogter is hier.' 'Jy kan deurgaan'. Lelanie moet haarself inhou om nie sarkasties teenoor die meisie te wees nie. Sy stap maar net deur na haar pa se kantoor. Sy val voor hom neer op die ligbruin leerstoel. Hy kyk skaars op maar se: ' Wat wil jy he Lelanie?'. ' Pa, ek wil graag vir pa kom werk.' Geskok kyk hy op na haar, dis asof hy wil se vir wat, maar hy se niks. Sy verduidelik verder:' Dis tyd dat ek weet wat in my pa se lewe aangaan, ons sien mekaar nooit behalwe as ek geld wil he.' 'Goed Lelanie, jy kan more begin, maar asseblief trek net ordentlik aan' Sy wil skerp vir hom se sy sal nie soos die slet in ontvangs aan trek nie, maar eerder se sy net ferm; 'Goed, sien more.' Sy staan op loop uit, en ry rustig terug huistoe.

13 comments:

Lee said...

wet jou haar pa is 'n skelm en dis hoe sy in die koue plek opgeeindig het

etain_lavena said...

ek weet nie, ons sal maar sien hoe die dinge in mekaar val...hihi...dis vir my ook als nuut in my brein...

Lee said...

sien julle ek kannie eers die skrywer omkoop nie
hahaha

etain_lavena said...

whahahahaha...well you bribe was nou nie chocolates nie....*hint hint*

SaM-GiRL said...

die pa is dalk 'n ou wat kinders ontvoer en ransoms vra... want sy weet mos nie eintlik wat hy doen nie... dalk het hy die verkeurde kind gevat...lol!! no i dunno....

etain_lavena said...

ooo dis so lekker to keep you guessing....

other-duke said...

My Afrikaans in nie te goed nie. Ek verstaan nie heeltemal waarvan jy skryf nie, maar ek probeer hard (in fact even what i've written is probably rubbish)

Is that actually you with the corsette piercing or is it just a picture you found? I'm fascinated

etain_lavena said...

it's not me, but I would love to have those, but my skin keeps on growing piercings out....aaarrrgggg, and it was not rubbish that you wrote in afrikaans in made sense and cool for trying....

other-duke said...

A quick google image search reveals some seriously interesting ones. you say your peircings grow out, does that mean that you've tried it!?

some nicer ones:
http://www.snopes.com/photos/bodymods/graphics/corset5.jpg
http://tn3-2.deviantart.com/fs10/300W/i/2006/113/f/1/CORSET_PIERCING_by_buttonnose.jpg

Apparently doing it this way is wrong, read this article

etain_lavena said...

I have seen the first pic, not the second,....that might work easier...I have surface piercings and other's that just grew out....but tomorrow I am gonna pierce again....hope for the best...gonna read the other link now...I have seen some jikky things Duke....believe me....hihih

lost said...

maybe her dad's just a normal guy..

Uberboer said...

etain_lavena

Ek wil jou graag oor hierdie verhaal kontak. Kan jy asseblief vir my 'n email adres waar ek jou kan kontak vir my op my blog laat. Uberboer

etain_lavena said...

@lost babe, do you really think that I can make up normal poeple???...huh..huh..hihihih..