Friday, December 15, 2006

ek bloei dood


vries my vlees,
eet dit heel.
voel as ek val,
genot in my pyn.
ek neem jou mee,
ek deel so min.

jy verslaaf aan my
ek is niemand
nie half so mooi,
so pragtig
so sterk
ek is ys,
verlep jou siel
vernou jou hart.
niemand is wie ek is,
niks is waar ek bly
genot is wat jy kry,
in tydlike passie.
ek sal weer vlug,
weer hardloop
want ek is vrees
ek is niemand.


2 comments:

lost said...

t5vjo8zwssxz9342ynp4 says trinity..
i say.. om niemand te wees is altyd makliker as om uit te staan en en iemand te wees.. ;)

etain_lavena said...

se dankie vir Trinity..hugz sweetpea.
Om uit te staan is nie altyd so maklik soos dit lyk nie.....;-)