Tuesday, December 05, 2006

Die dag




Vandag is waarlik vir my een op en af see-saw dag, van horibaal reg deur tot fantasties. Ek gaan nou nie te veel in die detail ingaan nie, maar ek het my al siek getjank vandag. Die dag is nog nie verby nie maar dit kan nie erger nie.


My baas het toe vir my gese ons moet gesels, sien ek smile mos maar altyd, so as ek so girly tjankagtig raak is die hele office aan de bekommer. Almal wat saam my werk is wonderlike mense in hul eie entiteite.

My baas vertel my 'n mooi storie: Dit gaan oor hierdie Japenese oomie wat met sy twee kruike( wat so oor jou nek hang een aan elke kant), elke dag by rivier water gaan haal. Nou die een kruik het 'n gatjie in, en teen die tyd wat die man bo op die bult kom by sy huisie, is helfte van die water uit. Nou dit het vir jare aan gegaan, en die eendag se die kruik vir hom.
Ek lek al die water uit en ek kan nie my werk behoorlik doen nie,hoekom raak jy nie ontslae van my, of maak my reg nie? Die man kyk toe en se ek het al my gustelling blomme aan jou kant geplant, sien jy nie hoe mooi hul altyd is nie?

Nou dit het my laat dink, ek het baie swakhede en met die nuus wat ek vanda gekry het sal ek dalk nooit ten volle kan wees nie, maar ek is mooi en perfek op my manier en ek sal my doel op die aarde uitrig na beste van my vermoe.
Die lewe sal ons leer!!!


6 comments:

Lee said...

Drizz ek weet nie wat die nuus was wat jy ontvang het nie, maar jy is reg die lewe sal ons leer.
en op 'n noot wat amper minder diep is; ek find dit baie snaaks hoe die lewe werk. ek en my baas stamp gereeld koppe, maar aan die einde van die dag as beide van ons vroeg by die kantoor aan kom dan kan ons aan die gesels raak soos ou friende, hys ook soms my troos as dinge my laat voel ek verdrink.
dis net snaaks waar sulke mense in jou lewe geplaas word

Marra said...

Julle is gelukkig, ek het nie 'n baas nie. Net 'n hond het 'n baas in anyway. ;-)

Maar julle het support, ek moet maar skop en slaan op my eie...Want reg is. Hulle my die hoer hierso...ek het in 5 jaar, 9 span leiers gehad. Enigste van my soort in maatskappy.

Dit bly 'n mooi storie, en ek is bly jou baas het dit vertel. Jy is pragtig, jy is slim, jy is jou eie mens, en dankie daarvoor!!!

etain_lavena said...

Dankie julle!!!

lost said...

a very close friend, not so long ago,told me, that life is a lesson,
as long as we learn, we are achieving...
i can't remember her exact words, coz a pirate came to visit..
she's a very special person, that has taught me to open up to heart ache so that i know how to love and feel love again.

today was a very hard lesson for you my circus donkey..

etain_lavena said...

Yes the circus donkey will just have to watch till the clowns pants drop again!!

other-duke said...

Dis 'n mooi storie.