Tuesday, November 28, 2006

Trans


Rukkend, polsend
transende lywe,
skud ons heen
dans in spasie,
voel die lyf,
weet ek ruk.
skud die pyn
ruk my leeg.

Raak, smaak.
voel, vat,
vry, kry.
neem, gee
die ritme neem,
gevoel vervul
die spasie.

polsende ritme,
transende klank
ruk, druk
voer,
weerstaan niks
waar almal
verstaan.

5 comments:

Marra said...

Wens ons kan heeltyd in musiek wereld leef, dan kan ons almal gelyk wees. Geen manager wat jou bloed uitsuig vir peanuts nie.

Ek wil meer blootgestel word aan trans. Maar die mense is bang vir een of ander rede...Hoekom verstaan musiek leifhebbers, maar die general public probeer hul kots afdwing?

etain_lavena said...

ek ken ook nie trans nie.....ek meer bedoel ek raak in trans weg gevoer in die metal/rock/goth club waar ons was. Die ritme sluk jou in ek voer jou weg na plekke wat nie saak maak nie.

etain_lavena said...

en O ja
ek wens ek was ook altyd in die musiek wereld, pok my nek met net nie so seer wees soos gister van al die headbang nie..whahahaha

lost said...

knew a guy who mixed... he could take me through amazing emotional journeys in one song, i never thought that trance could make a person feel down, i always considered it hasie hasie music!

BANG weg my maaiki... coz when the bodies hit the floor, the temprature rises...

etain_lavena said...

Hasie hasie music.....whahahahahaha....Ja jong jy sien my temperature...wen sommer sjampanje...gosh waar in my lewe never taught it would happen to me, but alas I had one hot moment....hihihihih