Monday, November 06, 2006

Raai Raai


Iewers ver hier vandaan
draai draai my lewe deur
ek soek na jou,
raai raai my lewe deur
ek benodig rus vannaand

Ver hier vandaan

draai draai my hart se punt
met suiker om my mond
fraai fraai jou hand sal vind
iewers nie beskoor
ek soek vannaand na jou

Ver hier vandaan

Raai raai my hart se punt
ek sal jou vind
draai draai my lewe deur
fraai fraai jou hart se punt

Ver hier vandaan

7 comments:

Marra said...

Hehehehehe...dis is cute. I sometimes wish I could be in your situation and feel what you feel. It will obviously explain a lot more. But all I can do is wish you luck, hope for more frequent visits and pray for kindness from the "work away" bug.

I see you gather more and more fans...the others must be red or green by now...Keep posting please!

Gremlin said...

Raai raai ek het gevind
Draai draai my lewe om
Fraai fraai in geluk

Baie nice drizzy....
Search and you will find...

etain_lavena said...

Nie nodig om te soek nie, ek het lankal gevind. Dis net nie so maklik bekombaar nie Grem.
Thanks Marra, I'm having fun, thanks for joining my journey!

Gremlin said...

Yeah that I know... The search part is the eassy one... But to get what you search for is hard, wish it could be easyer but hay thats life...

etain_lavena said...

Not really, hou net ogies oop en moen ie als ryp druk nie, dit word gereed in its own time.

Marra said...

HAHAHAHAHAHAHAHAHA...Ryp Druk!!
HAHAHAHAHAHAHAHA...weer!!

etain_lavena said...

RYP DRUK...whahahhahhahahaha