Thursday, November 02, 2006

Die vlees van my



die vlees van my is sag
ek kry so gou blou
die vlees van my is teer
die krappe maak soms seer
die vlees van my is broos
ek wil weet jy kan my vlei

die vlees van ons is saam
sonder jou wil ek nie bly
die vlees van ons kan raak
die vlees van jou kan wees
die vlees van ons is nodig
ek kan nie sonder jou

die vlees van jou ken pyn
jy wat soms in smart staan
die vlees van jou kan weerstaan
dis nie lank mer nie,
my man
die vlees van jou sal teer word
ek sal jou liefde leer.

6 comments:

Gremlin said...

......

Marra said...

Ok this is confusing me grem...You have had a lot to say about pain? Is your no comment due to the fact that you feel better?

This is deep etain...it gives me chicken skin... :-) Seriously, I have some inside info of your inner working brain...and this...this was expressed with so much clarity. I don't need to explain etain to your new fans...I just need to point to this.

Gremlin said...

HAHAHA marra.... yes I have so much to say about pain as every single day of my live consists only pain, I learned to love it and thats why I always have something to say about it... Me feeling beter mmmm no.... It will take a long time for that to happen....

just enjoy the silence while you have it... Yes there's a reason for my silence but I don't think you want to know so lets leave it just there.....

Anonymous said...

Ek is aan jou blog voorgestel deur iemand baie spesiaals...en ek moet sĂȘ jy skryf baie goed vir my.

Jy skryf diep, jy skryf eerlik, jy skryf nie mooi nie, want daar bestaan nie iets soos iemand wat mooi skryf nie, jy skryf goed,dit wat uit die hart uitkom, dit wat nie noodwendig bespreek word nie, dit waaroor gedroom word maar nie gespreek word nie... dit wat uitkom in die vorm van kuns...

Hou baie van jou vlees gedig...

Stuur groete ve Wes

etain_lavena said...

sjoe Anonymous, baie baie dankie dat jy lees word uit my hart uit wardeer. Dis as mens my woorde wardeer dat dit my meer inspireer, om net meer uit te giet wat in my hart en siel versamel.
Ek sal verseker vir Wes se.....*fluister*...ek is net nie seker wie jy is nie..*bloos*..>

Anonymous said...

Hi

Dis my vooreg om jou te kan komplimenteer, jy verdien dit, want jou woorde spreek boekdele en jou eerlikheid is opreg en eg!

*raai raai* is ook baie cool!

raai raai wie is ek?


ek is marra parra se beter helfte...

skryf voort...