Wednesday, November 29, 2006

die lewe verdwyn



liefde, plesier, genot
woorde is doof
as dit klink
huil, alleen
voel niks

luister jy nie,
ek gaan leef

ligaam flous my
die lewe leer
dis om ek moes sien
waar jy wegkruip
vergeet my nou
ek gee soveel

luister jy nie,
ek gaan leef.

pynlike vrees,
tydelik verdwyn
ligaam is heel.
bloed loop nog dik
ek wag vergeefs
jy gee nie om

luister jy nie,
ek gaan leef.

8 comments:

Marra said...

Amazing!!!!! I wish the one involved could read and understand this. Again I have some inside info, but dang girl...Get more pain, let it out...
Pain is nothing, write your sorrow!

Thank you for being alive and well again!

etain_lavena said...

Thanks dat jy omgee parratjie, moet se hoe seerder ek het, hoe beter skryf ek.....

__Vee__ said...

Ai bokka! Dis uitstekende nuus! ek is baie bly!

Ek gan skop hom somer oner sy gat!

Lee said...

Damn pop jy skryf soos niks wat ek al tevore gelees het nie.
Ek weet nie wat aan die gang is nie of op wie dit gemuk is nie maar ek kan myself in jou woorde sien.

lost said...

maaiki... hoe seer kry ek nou vir jou? just remember that for you to feel real happiness you have to truely understand sadness, the balance of life. al die trane maak a rainbow... lieffies you.

etain_lavena said...

Dankie Vee, ek is self bly dit was vals alarm.
@ Lee baie dankie.
@ Lost, maaiki dis so waar, because if your not sad how do you know when you are happy.
Our rainbow keeps me strong bebe....MWAH

SaM-GiRL said...

Baie nice. ook baie happy jys fine skat. En ja jys reg, gewoonlik as mens seerhet, kom die mooiste goed uit daai tainted hartjies van hulle uit. Love die pic.

etain_lavena said...

Dankie Sam