Wednesday, November 15, 2006

Bloei waar jy nie sien nie


Sy weet haar lewe is anders, sy is slegs 'n roofkyker in kamers waar mure deursigtig is. Jy dink jy weet van veg, jy dink jy sal oorwin waar jy die oorhand neem. As jy gewurg word, as jy geen krag het teen groter en sterker. As sy plesier jou pyn oorwin, as jou gille nie glas kan deurboor nie. Jy bloei in vel wat niemand kan sien nie, jy huil trane wat nie vloei nie. Veg se jy teen wat?
Teen mense wat jou oordeel, teen bloed wat droog word, teen mense wat jou kwaad aandoen. Jy is die siel van sterk staan, jy die een wat weet hoe om te oorleef, laat hul dink hul weet. Hul weet niks bog knders met groot ego's, wat groot praat van dinge wat hul nooit sal verstaan. Almal wil leef, jy sal kies dat jou ligaam verweer, jy het immers jou siel verewig beskerm. Jy sal nie dat hul neem wat jy nie kan bekostig nie. Sy immers die oorwinnaar tussen bloed en pyn hare en tande skeure en skreeu. Sy het op haar manier geveg, om te leef. Jy dink jy gaan veg teen die dood, jy sal verloor. Leef eerder in pyn en liefde as dood in haat.

13 comments:

Marra said...

Oh...My...Goodness????

You ROCK! I felt so bad this morning and you know why...And I know your post is not suppose to make anyone feel better...But I do. I hope your targets re-think their existence.

I'm have no words...May I someday be as creative in my thoughts and words like you little one...

etain_lavena said...

Thanks Marra, I have just walked in pain and blood, People talk so easy of things they have no idea off. Happy I made you feel better, boetie....;-)

Lee said...

Ilove the writing
Have no idee of your target though but that does not matter

SaM-GiRL said...

Dis so waar though, leef eerder met pyn en liefde, as dood en haat... dit maak soveel sense.

etain_lavena said...

Weet jy regtig Sammy? Jy jouself het gese jy sal eerder dood wees as dit deurmaak.....mens weet nooit tot jy in ander se skoene staan nie.
Baie dankie dat jy kom inloer het, soos altyd wardeer ek dit vreeslik...
@Lee jy ook girl thanks

Marra said...

Yip, it's the same with men an women I feel...I certainly have no clue what it feels like to give birth without drugs...But I do understand it's a pain no man can handle. Ok but that's only physical...

So men sometimes think they know about pain...but do we really? I will never say I know pain...I have felt some here and there...But true pain is a killer of souls...And I don't see people keeling over some experiences...I don't know...

Sometimes I think I know it all, but I never do. :-)

Lee said...

I think all people are like that We all feel invinceble when all is going our way

Donsie said...

Ek dink nie iemand kan iemand anders se pyn verstaan nie. Wat ek wel kan se is dat jy die vermoe het om baie diep in iemand se siel te sien.
Voel of jy daai stuk net vir my geskryf het. Die mes so diep nou ingedruk en soveel oopgemaak dat ek moet sluk en baie hard konsentreer en sterk moet beheer.
Mense is wreed.. Kinders nog wreeder..

etain_lavena said...

Jy is nog hier Donsie, dus is jy die oorwinnaar, hul wreedheid moet jou leer nie beheer nie....dankie dat jy kom lees het...;-)

Gremlin said...

I do agree with Donsie... Ppl cant understand some ones else pain. as every person it is deferent althou it might be the same thing that happened it can hurt some more than others. Pain is yours and yours alone, No one can ever understand how you feel your pain but they can help to make it lighter....

etain_lavena said...

We call it empathy grem, and you can know how others feel. That makes us human, we feel!!......And trough friendship and hardship we will stand tall.

lost said...

sometimes i look at myself... 33 year old woman, but inside i stopped growing. i can't tell you when it happened and i can't tell you why... all i can tell you is that i want to go back to then, i want to feel safe again, feel whole. i want to be so small that when you hold me, you cover me. it's may not be a comment, but it's the raw feeling that you give me... sometimes i have to go backwards and find those feelings so that i know what made me what i am today, stronger.. love jo maaiki

etain_lavena said...

Love you too maaikie, banja!!!