Sunday, October 08, 2006

TYD


In die viermure wat tyd voel
In die kamer wat liefde verkul
Tussen minute is dit rou was my smul
Jy versmoor my ure
Jy verdwaal in my dae

Wie sal weet as ek die einde voel
Sal jy my soek as die asem my los
Gaan jy my vind in die donker van rus
Ek is ewig alleen
Mens is soms sonder kennis
Jy die siel sonder plesier
As ek sterf en die ure verby gaan
Dan is my einde die dag se laaste

(Mau se woord)

1 comment:

Gremlin said...

Nice Very Nice