Wednesday, October 25, 2006

speel saam met ons


die speel van gedagtes
daar is genot in plesier
lag in giggel
saam ontsnap ons
na plekke waar,
pyn nie hoort

saam draf ons in golwe
geniet somer kelkies
onder sambrele lag ons
die kleure van genot lek ons na
die lewe sal ons leer
die lag sal ons vul
almal ken die donker
maar niemand sien die lag

ek wil die wind teen my vel voel
ek wil die son an sy strale gryp
ek wil altyd in ons drome speel
die realiteit van nooit
sal nie insink nie
die pyn van later
is tydelik verlate

4 comments:

Marra said...

Goodie...this reminds me of my childhood. No worries...just the sun and wind and good friends...

Can I come and play? I have toy cars...no dolls for some reason. :-)

etain_lavena said...

its ok...ill bring the dolls...you can always come over and play!!

Gremlin said...

Great piece Drizzy...

Had a nice child hood, blown up all my friends action figers with crakkers... Oh what fun that was...

etain_lavena said...

hey gremmie

Dankie, dit gaan ook dat men jou verbeelding nou kan use, en gaan waar jy wil.