Friday, October 27, 2006

my man


suig my in jou asem in
ek wil vat aan jou binneste
raak my siel se kamers
tot die liefde deurlik vloei
ek wil jou lippe proe
ek wil hul aflek in genot

vat aan my vel
raak my sensasie stadig
teerlik aan
wil weet wat dit is
ek wil weet wat dit was
nodig om ons aantrekking te betas
nodig om jou liefde
deur my siel te laat vloei
sag is die raak wat liefde invul
nodig is taslik ons drang
ek wil voel aan jou hart

raak my later
maar vul my nou

4 comments:

Marra said...

Oh my...I think your man is a...lucky man. Pity he can't understand this...No actually he's blessed not knowing...hahahahaha

The last 5 rows are close to my hart.
I have asked the same. But life is full of surprises.

etain_lavena said...

I will have to show him, what I mean......hihihih.....in time he will be able to know what i am saying but luckily he knows what I feel.

cathrine the gr8 said...

dis so mooi teer en sag

etain_lavena said...

ja dit is...;-)