Thursday, October 12, 2006

Los jou bloed onder my vel


Ek kan voel hoe jy in my beweeg
Ek is die een wat die vel moet volstaan
Die begin is nie my keuse nie
Die eiende is nie dit waarna ek soek nie
die bloed vloei as ek nie kyk nie
Die pyn is daar as jy beweeg
Dis as jy roep en ek kan nie antwoord nie
Dis as ek voel of jou wese my vul
Dis as ek asem haal
dat ek kan weet jy gaan leef
Dis om die ander uit te sluit
dat ek jou gekies het

Los jou bloed onder my vel
Ek wil weet jy sal terug kom om dit te vind
Geniet die ure sonder die terugkoms
Voel my hart die klep beweeg slegs vir jou
Is ek so alleen dat geen bloed ons gaan red

Kan ek in jou holtes le
Kan ek voel
hoe jy jouself wil lewe gee

Ek is nie myself as jy nie in kom nie
Ek kan nie voel as jy nie saam vryf nie
Sonder die liefde wat ons kan deel
Sal ek altyd wonder wat die begin van nou
Die eiende van more
Die aanraaking van jou
En die bloed onder my vel
ons aan kan doen

9 comments:

SaM-GiRL said...

Dit is eerlikwaar 'n Excellent stuk. baie baie mooi!

etain_lavena said...

Hey Sammy
Dankie pop!

Gremlin said...

Baie Nice

_Vee_ said...

INTENSE SHIT!

Rowwe pic thou!

You neva fail to impress, bokka!

etain_lavena said...

danki veekie, die pic is Salvidor Dali, my fav artist.
Gedink dit is by-passend.

_Vee_ said...

Is baie passend mar verskriklik intense! Een van dai pics wat mens shock waner jy dit sien!

Mar dis wat jy moet doen! SHOCK mense! hehehe! Baie goed skat! Definitief een van jou bestes!

etain_lavena said...

ag veekie, mens moet mense shock al is dit so nou en dan, hou die breine aan de dink en de harte aan de wonder.
Salvidor is een om mense te skok eccentric, fantasties....

Marra said...

If "shocking me" feels this great...feel free to let the creative rivers flow out of you. You mold ideas from pain and make it positive. And vice versa. Where have you been hiding? Truth now...where?

etain_lavena said...

Well I was hiding under the first rock behind the left planet, ten stars from the moon.