Tuesday, October 31, 2006

Die vrou wat veg


in die swart is sy die krag
in die lig het sy haat as swaard
tussen die bloed en die spiere
hardloop sy in die lig van krag
sy is die vegter van lig
die oorwinaar van mag

hul probeer haar oorwin
hul moet haar krag tydelik bemag
sy sal in haar lig bly staan
die nodige is slegs die eiende
die bloed is wat mens laat bad
die vuur is die hitte
die muur is haar steuning
sy sal nie opgee nie
die vuur skroei haar vel

breek haar gees
bloei haar hart
trek haar smart
verniet is die gedrog
vervuil die genot

4 comments:

Gremlin said...

WOW, this is cool....

And her name is Xena....
LOL

etain_lavena said...

Hahahahaha....that was the idea Grem

Marra said...

You are brave and so full of live!Grem is right, this is sooo kewl.
*Whisper* You just got another fan...All I did was point to blog...she read your stuff and a fan was born.

You go girl!

etain_lavena said...

I cannot stop, cause this is my life....