Monday, October 16, 2006

As jy maar kon voel


Ek eet jou lewe,
Kyk ek het nodig vir jou wyn
Kan die mis oor ons horison beweeg
Ek smag so vir jou aanraaking
Ek kan net aan jou klou
Ek is so verslaaf aan jou

Kan ek in jou oe swem
Kan ek jou hart altyd vir my vat
Ek is altyd joune
sonder jou kan ek skaars leef
Ek is so verslaaf

My honger hart
Is deur jou liefde wakker gemaak
Wie sou die liefde van ons kurwes ken
Slegs in on ure is ek nooit verlore
My swart hart is tydlik weg
Ons harte kan die stilte neem
Die droogte kan ons nooit oorvul

In liefde ken ons bekoorlik die einde
Ek is verslaaf aan jou, moontlik jy aan my.

7 comments:

cathrine the gr8 said...

dit is regtig pragtig so gevoel vol!!!
dis wonderlik om so verlief te wees

etain_lavena said...

dankie Cat, wel ek is vir hom baie lief...al sien ek hom baie min.

Gremlin said...

Baie nice Drizzy...
Ja hul se lang verhoudings werk nie, maar ek stem glad nie saam nie, volgens my is dit maar net die mense wat te gou op gee, Om mekaar min te sien maak die keer wat jy hom sien soooooo veel meer...

etain_lavena said...

dis baie waar grem, dis moeilik, maar as mens deurdruk sal dit fine wees.

Marra said...

Wow...just the way I feel. Don't worry, I won't yours...but you inspire...you inspire a lot!!!!

Give us MORE!!!!!!!!!

SaM-GiRL said...

Verslaaf....... how i wish i could lose that feeling!

etain_lavena said...

nope, dont wana loose it, no need to loose it!