Monday, August 14, 2006

The unseen Love

Internet liefde

Verlei my met jou woorde
My gedagtes naak
Jou versmeuling ontklee my siel.
Ek dors na jou drange
Jou ligaan die fontein wat dorsting troos
Brose vlees tydelik in aanraaking
Jy ligaamlik skaars teen my

Nake gedagtes skaars troosrakend
Kan ons die liefde maak wat ons praat

Sal die aanraaking so
perfek tussen woorde wees
sal die lakens kan kom
waar woorde rus
perfekte wereld gevorm
om die kamers van ons verbeelding

jy my man in ons wereld en ek jou vrou
waar niks ons kan bederf nie
ons eenheid form liefde
soen my altyd
maak liefde tussen woorde
woorde liefde tussen ons
ek verlei jou met my siel
jy veraltyd myne tussen ons strofes.

This was just something I needed to share about the internet, where sex is perfect and everyone sees love the same. Where no one judge where we all are beautiful.
This is for two ppl who discovered a small truth in my words.
You need to try things in the real world my dear friends.

3 comments:

_Vee_ said...

The truth be told!!

SaM-GiRL said...

WOW............thats telling it exactly like it is...when you actually think about it like that..its true, ppl in chat rooms etc. fall inlove with eachother because of their personalities, not because of the car you drive, how hot you are, how much money you have in your bank account etc. etc. Its true love man...no boundaries!

Gremlin said...

True, But the hard part is to get it out of the chat room. There is where you need some trust between the two.

But hell, hang on and keep trying and you will win.

hehe Thanx Boo!