Wednesday, August 23, 2006

Roekeloos



(sy was roekeloos-Valiant Swart)…wrote this while listning to Valiant song and feeling very silly.

Sy was woes vasgedraai in die gordels van haar jeug
Sy het rofrug deur die jare van haar lewe gejag
Die jeug het haat geterg, sy het dit hande viervoet begryp
Dy kon hied en gebied, sy kon vry,sy was roekeloos

Deur onderklere bevry, tussen engele verly
Betas deur belustigde mans
Bevry deur belusting betaslik gelei
Sy kon hied en gebied in sonde bervry, sy was roekeloos

Sy is deur die stamp soms gestoot
Flou van berou onnodig geknou
Reeds bevrees vir die hoerlike jeug
Sy kon hied en gebied sy kon rook, sy kon raas, sy was roekeloos

Sy is oud deur die lewe afgemaai sonder om haar ooit te paai
Sy is oud nooit getroud, wens sy was terug vir plesier in haar aar, sy was roekeloos.


Then there is the somber mood that sometimes follows me around.

Ons is leeg gekrap
Ek is skoon geskraap tot teen die been
Die spierwit sening word los geskaaf
Deur klippe, sand en stokke
Pyn is nodig
Lewend omsingel deur skraapers
Skraap my dood in jul haat
Dit sal of die skoonmaak ritueel vervolmaak

5 comments:

SaM-GiRL said...

I would love to see what it looks like inside your head, net om te sien waar jy die idees kry... shit girl!

etain_lavena said...

its a scary place..this brain of mine. Only the strong can survive.

SaM-GiRL said...

oooooh, scary is ALWAYS good! im a tough chick, i can handle it! LOL

Gremlin said...

The force is strong with you. HAHA

Marra said...

Sorry to burst your bubble...Funny how most of this whole blog is a lot like mine. Why do you steal my work?

PWhahahahahahahahaha

Ok seriously now, like the second one. You know why... ;-) It's amazing. But scary what I read between the lines. That must be from your archives...Where did you learn to hide true meaning like that? Your text is like a 3-D puzzle hun...give me more!!!!!!!!!