Friday, August 25, 2006

My Pyn slegs oorwonne


Weet jy wat my hart kan vat
Wil jy ook van die dele he?
Neem my siel sy is onbruikbaar vir my
Ek is soms so moeg vir leef
So uitgeput tussen my viermuur siel
Niks nuuts kom soek my na

Enigste siel wat na my smag is oorwonne
Pyn is slegs tydelik as jy sterf
Sukkel ek ewig
so die lewe sal ons leer,
Kan ons altyd na mekaar smag
die pad skuif nooit oop nie
Die wolke bring nooit reen nie
Ek was my siel in vuil water
My hart vergeet ek in jou deur.
Die nodige pyn sal wel terug sterf.

Daar is lig om die eiende van jou siel
Daar is hoop in die oe van jou hart
Jy my asem
Jy my redder
Ewig lief vir die genot wat jy saam bring
Ek jou vrou, jy my man
Geen wet of geloof hoef dit te bevesig

3 comments:

Gremlin said...

Very good Babes.

greendemon said...

Yeah, I suppose it would hurt if you got it on with a demon. Nice pic.

SaM-GiRL said...

lol!!!! adriaan youre such an idiot!!!